Die Omgee Krap — Afrikaans Edition of The Caring Crab
Die Omgee Krap
Afrikaans Edition of The Caring Crab
Hinta nyt29,00 €
(25,55 € alv 0 %)
Kuvaus
Colin die krap, die mees talentvolste bouer op die oosterse rivieroewer huiwer nooit om sy vriende te help nie. Na ‘n week se werk is sy drome steeds nie bewaarheid nie en ‘n uitbundige vis familie het sy konstruksie erf oorgeneem. Colin, erg uitgeput, gooi himself toe onder ‘n kombers en weier om sy gordyne oop te trek. ‘N noodvergadering word geroep. Dit is tyd vir sy vriende om aksie te neem.
Kovakantinen kirja
Tilaustuote toimitetaan myöhemmin
Nimeke
Die Omgee Krap — Afrikaans Edition of The Caring Crab